VAKANTE POS BISKIKBAAR

Draughtsman / Interne Verkoops Persoon

 Werks Vereisties

  • Kennis in sigmanest teken program
  • Kennis van die staalbedryf
  • Goeie mensevaardighede
  • Kan onder druk werk
  • Bereid wees om na ure te werk en naweke waar nodig
  • Moet in of om Middelburg bly
  • Eie vervoer
  • Time management skillsTen minste 3-5 jaar ondervindig in staalbedryf

Slegs aansoekers wat voldoen aan die bogenoemde vereisties sal aanvaar word.

Werk ure en salaries sal bespreek word met onderhoed.

As jy voldoen in die bogeneomde vereisties , stuur ASB  CV na

profiling4@gksteel.co.za